Hoërskool Jan van Riebeeck netbalspeler bereik Nasionale Hoogtes
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jan van Riebeeck is ongelooflik trots op Jana Olivier ‘n graad 9 leerder ,wat in die Suid-Afrikaanse o.16-aksienetbalspan ingesluit is wat ‘n puik prestasie! Ons bars van die trots, Jana!









