Laerskool Montagu Leiers van die Jaar 2023
ADVERTISEMENT
Baie geluk Zack Roos en Lienka Joubert, wat tydens die saalbyeenkoms van 13 Oktober 2023 aangewys is as die Laerskool Montagu Leiers van die jaar vir 2023.
v.l.n.r.Zack Roos, Mnr. Jan Krüger (Skoolhoof), Lienka Joubert










