Laerskool Worcester-Noord ruiter ontvang volle provinsiale kleure vir tentpegging
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Noord ruiter Carli Smith ontvang volle provinsiale kleure vir tentpegging en neem binnekort aan die 2023 Tentpegging Interprovinsiale Kampioenskappe deel.










