Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria ruiters trap die podium deur
ADVERTISEMENT
Na die einde van die tweede kwartaal is die 4de en laaste Kwalifiseerders afgehandel. Ons ruiters het weer die podium deurgetrap met hul uitmundende uitslae. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria ruiters se Hoogste Puntemakers in Kwalifiseerder 4 is:
1) Madison Botha – 2000
2) Sienna du Toit – 1420
3) Lutri Serfontein – 1075
Ons Ruiters het as volg uitgeblink:
- Madison Botha – 4 x 1ste plekke 3 x 2de plekke 1 x 3de plek
- Sienna du Toit – 2 x 1ste plekke 2 x 2de plekke
- Amé Pienaar – 2 x 1ste plekke 1 x 2de plek 2 x 3de plekke
- Lutri Serfontein – 2 x 1ste plekke 1 x 2de plek
- Jua Visagie – 2 x 1ste plekke
- Layla Hunter – 1 x ste plek 2 x 2de plekke
- Sebelle Serfontein – 1 x 1ste plek 1 x 2de plek 2 x 3de plekke
- Emma Botha -1 x 1ste plek 2 x 2de plekke
- Karli van Niekerk – 1 x 1ste plek 2 x 3de plekke
- Ané Verster – 1ste plek in Staduim Eventing
- Leonay Abrahamse – 4 x 2de plekke 1 x 3de plek
- Karla van Niekerk- 3 x 2de plekke 1 x 3de plek
- Dené Pretorius – 1 x 2de plek 1 x 3de plek
- Lara Nel, Mienke Kruger, Bridgette Burger het ook 2de plekke ontvang
- Minke Verster (Stadium Eventing) – 2de plek
- Lisa Mare Joubert – 3 x 3de plekke
- Helena Kearney – 3de plek
Ons wens al ons ruiters geluk met volgehoue deelname en prestasies.










