Goud vir Primêre Skool Naudeville redenaars
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool Naudeville redenaars het deelgeneem aan ATKV Digipraat aanlyn redenaars vanaf 17 Oktober. Hul almal ontvang Goud en A. Baie geluk!
- Gabriella Anagnostou
- Lume van Aardt
- Michelle Hewetson (Afwesig)
- Karlien van Jaarsveld
- Klara Rheeder
- Mariandri Eloff










