Laer Volkskool Gr 1’s se amptelike eerste skooldag
ADVERTISEMENT
Die nuwe groep Graad 1’s van Laer Volkskool was opgewonde op hul eerste amptelike skooldag. As daar enige vrese by die nuwe Graad 1’s was, is dit vinnig uit die weg geruim toe die vriendelike personeel die ouers en kinders op die eerste amptelike dag van die nuwe skooljaar verwelkom het.
Matty Van Rensburg en Gideon van der Mescht























