Parys Primêre Skool Kwartaal 3 nuus
ADVERTISEMENT
Mental Maths:
Lourens Potgieter, Wouco Cronje & Wium Potgieter. Hulle gaan Fezile Dabi op Vrystaat-vlak verteenwoordig. Benlu Lamont gaan Fezile Dabi op Vrystaatvlak verteenwoordig.
Krieket:
Osego Mnyungula is in die Fezile Dabi o.13 A-krieketspan.
Volgende leerders is in die Fezile Dabi o.11 A-krieketspan:
- Ashton Kleynhans
- Zuan van Riet
Volgende leerders is in die Fezile Dabi o.11 B-krieketspan:
- Wian Pretorius
- Logan Butler
Netbal:
Mila Venter is in die Fezile Dabi se o.13 A-netbalspan ingesluit.
Tennis:
Wium Potgieter is ingesluit in die Vaalrivier tennisspan.
Landloop:
Noord-Vrystaat landloop:
- Karliese Scheepers
- Layla van Riet
- Janco Ferreira
- Anakin Powell
- Nuri Rourke
Vrystaat landloop (Neem 17 Sep. aan SA’s deel):
- Karliese Scheepers
- Janco Ferreira
Lourens Potgieter, Wouco Cronje, Wium Potgieter.
Osego Mnyungula
Ashton Kleynhans, Zuan van Riet.
Wian Pretorius, Logan Butler.










