Laerskool Montagu se nuwe leerlingleiers
ADVERTISEMENT
Laerskool Montagu is trots om aan te kondig dat Cari Conradie en Ross Moses ons leerlingleiers van 2025 is. Hulle het reeds gewys dat groei, spanwerk en leierskap deel is van wie hulle is – ons sien uit na alles wat hulle nog gaan bereik!










