Hoërskool Kathu Interskole
ADVERTISEMENT
Hoërskool Kathu wintersport teen Hoërskool Daniëlskuil die afgelope Saterdag het HSK die laaste tuis wintersport van die jaar teen HSDK gehad. Hoërskool Kathu het behoorlik skoonskip gemaak en wen 8 van die 11 wedstryde.
Uitslae is soos volg Hokkie meisies:
- HSK 3 – HSDK 0

Sokker:
- O.15 HSK 0 – HSDK 2
- O.19 HSK 2 – HSDK 2

Netbal:
- O.14 HSK 15 – HSDK 5
- O.15 HSK verloor
- O.16 HSK 20 – HSDK 4
O.19 HSK 28 – HSDK 5

HSK O.14 NETBAL

HSK O.15 NETBAL

HSK O.16 NETBAL

HSK O.19 NETBAL
Rugby Meisies:
- HSK 15 – HSDK 5
Seuns:
- O.15 HSK 22 – HSDK 0
- O.17 HSK 41 – HSDK 0
- O.19 HSK 53 – HSDK 0

HSK O.15 RUGBY

HSK O.17 RUGBY

HSK O.19 RUGBY
Hoërskool Kathu wil graag al die wintersport borge bedank.










