Hoërskool Montana bergfietsryers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Montana bergfietsryers Natalie Brand Gr 9 en Robert Nieuwenhuizen Gr 10 wat aan die XCO Hermanus MTB, op 20 Mei deelgeneem het. Hulle presteer soos volg:
- Natalie Brand 3de plek
- Robert Nieuwenhuizen 3de plek
Natalie Brand
Robert Nieuwenhuizen










