Die Hoërskool Wagpos fietsryers het hul Noordwes Provinsiale kleure ontvang
ADVERTISEMENT
3 Fietsryers van Die Hoërskool Wagpos het hul Noordwes Provinsiale kleure ontvang by die jaarlikse prysuitdeling funksie wat gehou was te Potchefstroom. Baie geluk aan:
- Abigail van Schalkwyk
- Quinton Badenhorst
- Danie du Plooy
Abigail het ook ‘n uitsonderlike prestasie sertifikaat ontvang van die SA Nationale XCO/XCC Cup reeks vir ‘n algehele 3de Plek in 2025 as Junior vrou in die XCC reeks. Welgedaan, ons is super trots!












