Bethlehem Voortrekker Hoërskool fietsryers laat die speke sing
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool fietsryers het die naweek van 8 April deelgeneem aan die Witteberg MTB challenge. Dit word jaarliks aangebied by die Iona kersieplaas.
- Hendré Bester kom algeheel 6de in die Jeug mansafdeling .
- Christiaan de Wet kom algeheel 18de.
Altwee hierdie seuns het ons trots gemaak in moeilike omstandighede teen sterk kompetisie. Trekkertrots!
G









