Fichardtpark Primêre Skool leerders ingesluit in verskeie Vrystaat 7’s Rugbyspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Fichardtpark Primêre Skool wat in verskeie Vrystaat Sewesrugbyspanne ingesluit is.
- Delmar Fick
- Dillon Stephens
- Nicholaas Vermeulen
- Tommie Wessels
- Wihan van Tol
- Zian Janse van Rensburg













