Noord-Gauteng Stoei prestasie vir Hoërskool Waterkloof
ADVERTISEMENT
Hoërskool Waterkloof stoeier Gerhard Viviers (graad 8 ) het die afgelope naweek aan die Noord-Gauteng Johnnie Reitz Toernooi deelgeneem waar hy goud in sy ouderdom en gewigsklas verower het. Baie geluk, Gerhard!










