Laerskool Rooihuiskraal stoeier deur na die 2025 SAWF
ADVERTISEMENT
Iván Barnard, ‘n Graad 7 leerder van Laerskool Rooihuiskraal, het onlangs aan die Noord Gauteng stoei kampioenskappe deelgeneem en het deurgedring na die 2025 SAWF (South African Wrestling Federation) se SA National Youth & President Championships wat op 9 Oktober sal plaasvind. Sterkte Iván, ons hou jou dop!










