Hoërskool Waterkloof se junior gholfspan wen wéér die Grey High PE Junior Festival
ADVERTISEMENT
Hoërskool Waterkloof se junior gholfspan wat uit graad 8- tot 10-leerders bestaan het die afgelope naweek vir die tweede jaar in ‘n ry die Grey High PE Junior Festival gewen. ‘n Totaal van 13 skole regoor die land het aan hierdie toernooi deelgeneem.
Dit wil gedoen wees, manne – baie geluk!










