LS Kenmare gholfspan behaal 4de plek tydens Super 12 Liga
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Kenmare se Golfspan wat ‘n algehele 4de plek behaal het tydens hulle deelname aan die Super 12 Liga.

Van links na regs: Roan Viviers, Rumons van Staden, Duandre Kruger en Ewan Coetzee.









