Hoërskool Volksrust Secunda byeenkoms landloop uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust het op Woensdag 10 Augustus aan die tweede landloop byeenkoms op Secunda deel geneem. Danél de Jager hardloop individueel by die junior meisies en behaal ‘n 7de plek. Davida Steenkamp behaal 12de plek by die senior meisies. Kamva Matiwane behaal ‘n 2de plek by die senior seuns en Lindomusa Nkabinde behaal die 5de plek by die senior seuns. Colin de Nysschen behaal 10de plek by die senior seuns. Baie geluk aan die senior seuns span wat algeheel 2de eindig.
Kamva
Lindumusa
~mnr. Michael Freishlich~










