Laerskool Kathu landloopatlete presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Kathu verower 13 podiumplekke vanuit 7 ouderdomsgroepe (seuns en dogters) en 2 Rekords. Dit is dan 13 uit 42 moontlike plekke 31%. Welgedaan aan al die Landloopatlete van Laerskool Kathu.



















