Hoërskool Langenhoven presteer in Gholf
ADVERTISEMENT
Cullin Wewers, Graad 8 van Hoërskool Langenhoven het tydens die Riversdal Ope se B Liga, 15 Maart, ‘n tweede plek behaal! Baie geluk Cullin met jou uitmuntende prestasie!! Jy hou ons Dasse se naam hoog!!! Ons is baie trots op jou!!
![]()










