Hoërskool Ermelo leerder presteer by Dames Ope-gholftoernooi
ADVERTISEMENT
Bea Breedt, graad-11 leerder van Hoërskool Ermelo, het op 11 Junie uitgeblink in die Malelane Dames Ope-gholftoernooi. Uit die 64 spelers eindig Bea in die tweede plek. Baie geluk, Bea! Die Erries is steeds trots op jou!

Foto krediet:









