Laerskool Trichardt leerder ingesluit in die Mpumalanga seuns gholfspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Trichardt leerder Janco Jansen is opgeneem in die Mpumalanga seuns gholfspan wat op 11 en 12 Desember aan die Interprovinsiale Laerskole Toernooi te Gauteng gaan deelneem.










