Hoërskool Kalahari leerders presteer in Gholf
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Dian Marx en Louhan Noeth van Hoërskool Kalahari. Die twee manne het, 31 Augustus 2025 ongelooflike werk gedoen by die finaal vir die Gholf Sixes en die oorwinning huis toe gebring! Hoërskool Kalahari is baie trots op julle toewyding, harde werk en uitstekende prestasie.









