Gholf prestasie vir Hoërskool Swellendam
ADVERTISEMENT
Op Maandag 26 Januarie het Hoërskool Swellendam se gholfspan ’n tuiswedstryd in Swellendam gespeel. Elke speler het hul beste gelewer, en die tellings was as volg:
- Benji du Toit: 21
- Regardt Oosthuizen: 18
- Roscoe Hayles: 19
- Nielen de Jager: 17
Hierdie wedstryd was ’n waardevolle ervaring vir die span en beslis een wat die spelers lank sal onthou Swellies is trots op die span se toewyding en sien met opgewondenheid uit na hul toekomstige wedstryde.










