Super 12-Gholf uitslae vir Laerskool Randhart
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Randhart-gholfspelers het ons naam hoog gehou deur algeheel 3de in die Super 12-Gholfkompetisie te eindig. Lihan van Rooyen het ‘n 3de plek in die seuns IPS behaal.Marnelle Moroney het die langste dryfhou in die dogtersafdeling gespeel. Hierdie is ‘n uitmuntende prestasie en julle het ‘n “hole in one” in ons harte geslaan.










