Paul Roos Gimnasium topgholfers eindig tweede by die SA skolekompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium topgholfers wat onlangs tweede geëindig het by die SA skolekompetisie in Worcester. Ons span eindig op -1 na die twee dae se spel, slegs 4 houe agter Waterkloof. Van links Tienie Hendriksz, Nicolas van der Vyver, Andries van der Vyver, Gideon Fourie, Tynan Vermeulen, Anna Becker-Franke.
![]()










