Hoërskool Volksrust gholfspan is B-liga wenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust gholfspan is B-liga Wenners! Ons gholfspan het op 30 Mei die B-liga gewen – ‘n ongelooflike prestasie waarop ons baie trots is! Drian du Plessis speel ‘n merkwaardige ronde van 66 – baie geluk! Baie dankie aan me. Jeanine Swiegers en mnr. Tekkies Erasmus vir julle leiding, ondersteuning en toewyding aan die span.
![]()










