Wiskunde prestasie vir Laerskool Witpoort
ADVERTISEMENT
Hierdie groep gr. 6- en 7-leerders het deurgedring na die tweede én finale rondte van die HMC (Horizon Maths Competition) Hierdie gedugte span, met juffrou Almarie aan die stuur, maak braaihout van wiskunde!
v.l.n.r: Ziyané Janse van Rensburg, Megan Bareuther, Elandri Prinsloo, Simoné Du Plessis, Juffrou Almarie Kok, Tinitia Van Tonder, Jowan Basson, en Kevin Joubert.









