Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Douglas›Hoërskool Douglas leerder presteer by die Interskole Wiskunde-kompetisie
Hoërskool Douglas leerder presteer by die Interskole Wiskunde-kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Roowney Eland (graad 10) wat ‘n derde plek verower het by SEDC se Interskole Wiskunde-kompetisie vir gr. 10- en 11-leerders.
![]()
TagsWiskunde










