Wiskunde Olimpiade uitslae vir Laerskool Witpoort
ADVERTISEMENT
Arjo Schinkel is wiskunde slim! Hy het Saterdag 11 Mei by Star College Pretoria deelgeneen aan die HMC-finaal. Hy behaal ‘n algehele 10de plek tydens die prysuitdeling gehou 15 Mei. Baie geluk Arjo! Laerskool Witpoort is baie trots op jou.
![]()










