Laerskool Witpoort leerder presteer by die Pretoria Eisteddfod Gala
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elrike Jones -‘n graad 6-leerder van Laerskool Witpoort wat deelgeneem het aan die Pretoria Eisteddfod Gala.
Sy het trots weggestap met die volgende twee trofeë:
- Beste Laerskoolleerling: Perkusie
- Beste Uitvoering 10/o
Baie geluk met jou uitsonderlike prestasies, Elrike!
![]()










