The 21st Annual Eisteddfod at Aliwal North Primary School
ADVERTISEMENT
The 21st Annual Eisteddfod at Aliwal North Primary School was a vibrant celebration of culture, talent and creativity. With more than 30 schools participating, the event was a showcase of dedication and artistry from learners across the region. The atmosphere at ANPS was electric as participants filled the halls with music, drama, dance and art.
Die omvang van die Eisteddfod was indrukwekkend. Daar was 916 drama-inskrywings, 242 musiekitems, 300 dansers, 7 kore, 21 dansgroepe,1238 kunswerke en 61 skryfstukke. Elke deelnemer het met trots hul talente gedeel en die gehoor het die vreugde en opwinding van elke optrede ervaar. Die Eisteddfod het weereens bewys dat dit ’n hoogtepunt op die kalender van Alies en omliggende skole is.
From creative writing to dramatic performances, from solo singers to full choirs and from individual art pieces to group dance items, the Eisteddfod catered for every form of artistic expression. The standard of entries was inspiring and learners walked away not only with results, but with valuable experience that will enrich their future performances.
Dankie aan die beoordelaars wat hul tyd gewy het om elke inskrywing deeglik te beoordeel en waardevolle terugvoer te gee. Dankie ook aan die personeel van Laerskool Aliwal-Noord vir hul harde werk agter die skerms. ’n Spesiale woord van dank aan Mev. Sumara Snyman, wie se visie en deursettingsvermoë die dryfkrag agter hierdie reuse-sukses is. Sonder haar sou Eisted@Alies 2025 eenvoudig nie moontlik gewees het nie.































