Laerskool Tygerpoort skitter in die Ooste
ADVERTISEMENT
Laerskool Tygerpoort skop kwartaal 3 af in volle stoom met ‘n propvol program wat baie goeie resultate opgelewer het op akademie-, kultuur -en sportgebied.
Wiskunde:
Tygies se Reghardt Fourie (graad 7) het aan die Netwerk 24 se Wiskundekompetisie deelgenem en behaal ‘n 2de plek Provisiaal en 3de plek Nasionaal.










