Mental Maths prestasie deur Primêre Skool Naudeville leerders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Keaton Neuhoff en Lenique Loggenberg wat uitstekend gevaar het by die Mental Maths Distriks kompetisie wat Vrydag, 30 Mei by Bedelia plaasvind het. Lenique is1ste en Keaton 2de. Dit is uitstekend, baie geluk!










