Hoërskool Framesby leerder aangewys as die beste Graad 8 Admaths-toppresteerder
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Framesby leerder Jani van Heerden wat as die beste Graad 8 admaths-toppresteerder vir 2024 aangewys is met ‘n gemiddeld van 97% wat sy tydens Mei en November 2024 behaal het. Knap gedaan, Jani! Dit wil gedoen wees.










