LS Baanbreker slimkop hou naam hoog by Provinsiale Wiskunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Luan Hattingh in Gr 5 is slim ‘n seun wat daarvan hou om somme te maak. Luan het Laerskool Baanbreker verteenwoordig by die provinsiale Wiskunde olimpiade op Woensdag, 31 Augustus 2022.










