Laerskool Witpoort leerder presteer uitstekend by die Pierneef Kunstefees
ADVERTISEMENT
Lihan Gouws van Laerskool Witpoort het aan die Pierneef Kunstefees deelgeneem. Hy het ‘n A+ verdien in die redenaars-afdeling. Ten spyte van ‘n gebreekte arm kon Lihan darem sy kaartjies omgeblaai kry en ‘n pragtige prestasie lospraat! Baie geluk met jou prestasie, Lihan!










