Hoërskool Adamantia spog met puik kunstefees prestasies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Adamantia is ongelooflik trots op die volgende leerders (en juffrou!) wat aan die Kunsfees deelgeneem het en puik presteer het:
- Marli Loots (Gr.12) – PF12 A+
- Nelleen Joubert (Gr.9) – PF9 A+
- Amanda Klue (Gr. – PD A+
- Juffrou Juni-Ann George (Adult/Open) – A+
Baie geluk aan elkeen met hierdie besonderse prestasies julle harde werk en talent skyn helder!










