Laerskool Rooihuiskraal leerders presteer puik by die Kraal Kunstefees
ADVERTISEMENT
Hierdie Rooimiere het Vrydag aan die Kraal Kunstefees deelgeneem met stilstaande poësie, en baie goeie uitslae gekry. Net A+ en A++ gekry. Aitsa Rooimiere, julle is tops.














