HS Pietersburg netbalspelers is gekies vir die All Ages-toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende speelsters van Hoërskool Pietersburg wat gekies is om vanaf 29 Junie tot 2 Julie aan die All Ages-toernooi in Boksburg deel te neem, in hul onderskeie Limpopo spanne! Ons is baie trots! Sterkte met die voorbereidings – ons weet julle gaan Limpopo én PHS met trots verteenwoordig!












