Laerskool Thabazimbi Kunstefees uitslae
ADVERTISEMENT
Tydens die Kultuurweek van Laerskool Thabazimbi 22 – 25 Augustus het die Bosveld Kunstefees plaasgevind. Die volgende leerders het uitstaande prestasies behaal.
Afdelingwenners tydens die Kunstefees.

Name van links na regs: Voor Duan van der Nest (Drama), Leané Thuynsma (Drama, Musiek, Sang), Daniëlle Fourie (Drama) Agter: Edward Joubert (Kuns), Lialette Minnaar (Drama)
Wenner van 5 afdelings: Musiek, Sang, Drama, Monoloog, Prosa

Leané Thuynsma









