LS Rooihuiskraal Acapella groep presteer by Kraal Kunstefees
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal se Acapella groep stap met ‘n A+ weg by Kraal Kunstefees! Hierdie groep leerders, ook bekend as die AcaRooies, sing die wêreld aan die brand met hul sangtalent!










