Laerskool Gansbaai musiek leerders ontvang pragtige uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die musikale Gansies van Poco Musica met hul pragtige uitslae ontvang vanaf Die Musiek Akademie van Suid-Afrika na aflegging van hul onderskeie musiekeksamens gedurende Augustus.
Klavier (Inisiaal):
Liahné Otto en Hanro Coetzer het die besondere prestasie van Goue Ererol (96%) behaal.
Skye Booysen : Ererol
Gretchen Buhr en Ninke Kotze: Lof
Isabelle de Villiers : Eervolle Vermelding
Blokfluit: Graad 1
Eben du Plessis : Lof
Vera du Plessis : Eervolle Vermelding
Laerskool Gansbaai is baie trots op julle!
Vlnr: Liahné Otto, Gretchen Buhr, Hanro Coetzer, Ninke du Plessis, Isabelle de Villiers, Skye Booysen
Vera & Eben du Plessis










