Laerskool Hendrik Louw leerders het na die Stellenbosch City Orchestra gaan luister
ADVERTISEMENT
Ongeveer veertig Laerskool Hendrik Louw musiek-leerders, het die geleentheid gehad om na die Stellenbosch City Orchestra te gaan luister in die Lourensford kelder. Norlé Thomson en Marisa van Wyk, twee van ons musiekonderwyseresse, is ook deel van hierdie orkes. The theme for the concert was Broadway and the learners could identify with songs from The Sound of Music, Mamma Mia and The Lion King. We are grateful to our music teachers for organising such an unforgettable evening for our music learners.











