Bethlehem Voortrekker leerder presteer in musiek
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker leerder Dané van Graan is gekies om saam met die Johannesburgse Simfonie Orkes in die Senior Concerto Festival te speel op 6 November 2022. Trekkertrots!!
![]()