Twee eerste plekke vir Laerskool Hugo Rust ruiter
ADVERTISEMENT
Logan Basson het deelgeneem aan die Sanesa Prix Caprilli Kompetisie en twee eerste plekke behaal. Hy is opgeneem in die Cape Winelands-span Baie, baie geluk.
Logan Basson