Hoërskool DF Malan Interhuis Atletiekbyeenkoms 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan Interhuis Atletiekbyeenkoms 2022.Baie geluk aan Megan Scholtz en Brandon Bothma wat onderskeidelik as Victrix en Victor Ludorum aangewys is by die afgelope Interhuis Atletiekbyeenkoms. Baie geluk ook aan die topatlete van die dag:
Voor: André Venter, Kanya Pieterse, Anke Hickman, Emma Doms en Megan Scholtz.
Megan Scholtz en Brandon Bothma










