Hoërskool Noordheuwel presteer uitstekend tydens die Nasionale finaal in die AfriForum Teater
ADVERTISEMENT
Hoërskool Noordheuwel presteer uitstekend tydens die Nasionale finaal in die AfriForum Teater. Deelnemende skole was Hoërskool Durbanville, Hoërskool Belville, Waterkloof, Randburg, Wilgers, Midstream College en Helpmekaar College en Noordheuwel het weer uitgestaan as toonaangewend en innoverend!
Baie geluk aan:
Pronk Digitaal Wenner:
- Rico Immelman
- Algeheel tweede plek
- Pronk film span: Gelek
- Algeheel Derde Pronk Digitaal
- Keagan Cooper
- Beste Film Aktrise:
- Genna Labuscagne
- Beste Film Regisseur:
- Summer Whitfield














