Hoërskool Die Wilgers kies nuwe leiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Hoërskool Die Wilgers Matriekraad vir 2026 is tydens ʼn seremonie die ons Wilge Teater ingehuldig. Baie geluk aan elkeen wat erkenning ontvang vir hulle leierskap. Ons vertrou julle gaan ons skool met trots en passie lei.
Ons stel bekend ons Matriekraad: Uitvoerende Komitee vir 2026. Ons sien uit dat julle ons skool met passie en trots sal dien.















