Hoërskool Die Wilgers het hul Merieteaand 2024 gehou
ADVERTISEMENT
Die volgende graad 12 leerders van Hoërskool Die Wilgers het toptoekennings by die 2024-Merieteaand, ontvang:
1. Adriaan Theron – Dux-Leerder en Beste Akademiese Presteerder Seuns
2.Melandi Botha – Beste Akademiese Presteerder Dogters
3.Klara Wimmers – Uitnemende Leierskap Toekenning
4.Micha Heymann – Mees Lojale Wilgie Toekenning
5.Jaco Koster – Kultuurseun van die Jaar










